Bookshelf

| browse books |
books
 

| book details |

Hoe ver Nog?

By (author) Christine Shaw

| on special |

normal price: R 260.95

Price: R 234.95


| book description |

Vir dertien Saterdae was Op Reis saam met Christine en Jacques ? ongelooflike reis saam met Jacques Botes en die luisteraars van Pretoria Fm. Hoe ver nog? is ? samevatting, maar ook ? voortsetting van hierdie reis. Dit bevat ? versameling kort vertellings en sketse, baie waarvan in Op Reis gedeel is, maar ook ? paar ander uit praatjies en skrywes wat elkeen iets wil vertel en ? prentjie probeer teken van ? reis. Hoe ver nog? vertel van reise van ? “ na een of ander “ Van ? aankom, ? afdraai, ? doodloopstraat, ? pletterlanding crash landing) van drome en reisplanne, van wag en wonder met baie vrae. Ons wonder dikwels, buiten “hoe ver nog?” en “is ons amper daar?”, oor wat doen ek wanneer daar niks is wat ek kan doen nie? Elke vertelling in Hoe ver nog? is ? reis op sy eie wat gebeur onder die genade sambreel van ? groter prentjie, ? groter storie ? reis van beplan en begin, van val en opstaan en weer begin, van herbereken, van heelword en herstel H oe ver nog? laat elke leser op nuwe paaie en plekke reis en aankom

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order
Publisher | Naledi
Published date | 1 Aug 2023
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 160
Dimensions | 213 x 137 x 15mm (L x W x H)
Weight | 500g
ISBN | 978-1-9912-5619-5
Readership Age |
BISAC | self-help / personal growth / general


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Broken Country: AMAZON'S BOOK OF THE YEAR - THE MILLION-COPY BESTSELLER

Clare Leslie Hall
Paperback / softback
320 pages
was: R 395.95
now: R 355.95
Usually dispatched in 6-12 days

An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?

Theory & Practice

Michelle de Kretser
Hardback
192 pages
was: R 415.95
now: R 373.95
Available from overseas. Dispatched in aprox 4-8 weeks as local supplier is out of stock


The Correspondent

Virginia Evans
Hardback
288 pages
was: R 552.95
now: R 497.95
Available from overseas. Usually dispatched in 14 days


Exiles: Times book of the month 'Stanley Kubrick meets MR James'

Mason Coile
Paperback / softback
224 pages
was: R 520.95
now: R 468.95
Forthcoming

A terrifying locked-room mystery set in a remote outpost on Mars.