Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

Ritmes en Rites

By (author) Cas Wepener

| on special |

normal price: R 220.95

Price: R 209.95


| book description |

Ritmes en rites is ? keur uit die koerantrubrieke van Cas Wepener wat die afgelope sewe jaar in die dagblaaie Beeld en Die Burger, aanlyn op Netwerk24, asook in Vrye Weekblad verskyn het. Met sy pen verken hy die alledaagse lewens van SuidAfrikaners, die netwerk verhoudings waarin hulle staan en karteer so veranderende tye. In Jo van Eeden se voorwoord tot die bundel skryf sy dat Cas Wepener drie primêre uitdagings bemeester. “Hy kry dit reg om die spieël vas te hou sodat jy vir ’n slag goed daarin kan kyk – selfs al is daardie beeld soms tot verwrongendheid gekraak. Hy gooi die venster wyd oop sodat jy in diep asemteue ook na buite kan kyk – selfs al woed die ergste storm denkbaar net daar op jou voorstoep. En soms plaas hy ’n onderwerp onder ’n vergrootglas – selfs al skroei die son later witwarm presies daar waar die ligstrale en senupunte ontmoet.

| product details |



Normally shipped | Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks
Publisher | Naledi
Published date | 22 Aug 2022
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 0
Dimensions | 0 x 0 x 15mm (L x W x H)
Weight | 500g
ISBN | 978-1-9285-3076-3
Readership Age |
BISAC | fiction / short stories (single author)


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Helgoland: The Strange and Beautiful Story of Quantum Physics

Carlo Rovelli
Paperback / softback
208 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks


The Coming Wave: AI, Power and Our Future

Mustafa Suleyman
Paperback / softback
352 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order


The Order of Time

Carlo Rovelli
Paperback / softback
224 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks

Originally published in Italian: L'ordine del tempo (Milan: Adelphi Edizioni, 2017).