|
|
books
| book details |
Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur
By (author) Jaco Jacobs, Edited by Gabi Boy
|
|
| on special |
normal price: R 180.95
Price: R 162.95
|
| book description |
Barto haat Dinsdae. Niks opwindends gebeur ooit op ’n Dinsdag nie. Elke Dinsdag ná skool laai ouma Elsa hom op. Dan gaan hulle biblioteek toe. Dinsdae kuier Ouma en haar vriendinne in die biblioteek se tuin. Hulle drink tee en gesels oor boeke. “Gaan soek vir jou ’n boek, Barto,†sê Ouma elke Dinsdag. Maar Barto het nooit lus nie. Die enigste ander kind wat elke keer daar is, is die geheimsinnige Boekmeisie. Die Boekmeisie het nog nooit ’n woord met hom gepraat nie. Hy weet nie eens wat haar regte naam is nie. Maar toe Barto een middag ’n bal skop, is dit die begin van ’n holderstebolder avontuur … vol betowerende wesens, raaisels en asemrowende aksie. In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding – gepaste temas vir hierdie uitsonderlike skrywer.
| product details |

Normally shipped |
Publisher | Pan Macmillan South Africa
Published date | 1 May 2026
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 80
Dimensions | 198 x 128 x 0mm (L x W x H)
Weight | 0g
ISBN | 978-1-7799-9202-4
Readership Age | From 6 to 9 years
BISAC | juvenile fiction / fairy tales & folklore / single title
| other options |
|
|
To view the items in your trolley please sign in.
| sign in |
|
|
|
| specials |
|
|
|
|
Mason Coile
Paperback / softback
224 pages
was: R 517.95
now: R 465.95
|
A terrifying locked-room mystery set in a remote outpost on Mars.
|
An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?
|
|
|
|