Bookshelf

| browse books |
books
 

| book details |

Wat’s jou storie? Watermonster

By (author) Jaco Jacobs, Illustrated by Alistair Ackermann

| on special |

normal price: R 160.95

Price: R 144.95


| book description |

’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur. Is jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order
Publisher | Pan Macmillan South Africa
Published date | 1 Feb 2026
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 128
Dimensions | 198 x 128 x 0mm (L x W x H)
Weight | 0g
ISBN | 978-1-7799-9190-4
Readership Age | From 5 to 8 years
BISAC |


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Theory & Practice

Michelle de Kretser
Hardback
192 pages
was: R 420.95
now: R 378.95
Available from overseas. Usually dispatched in 14 days


Exiles: Times book of the month 'Stanley Kubrick meets MR James'

Mason Coile
Paperback / softback
224 pages
was: R 517.95
now: R 465.95
Forthcoming

A terrifying locked-room mystery set in a remote outpost on Mars.

Broken Country: AMAZON'S BOOK OF THE YEAR - THE MILLION-COPY BESTSELLER

Clare Leslie Hall
Paperback / softback
320 pages


Enquiries only

An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?

The Correspondent

Virginia Evans
Hardback
288 pages
was: R 450.95
now: R 405.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order