Bookshelf

| browse books |
books
 

| book details |

Die Stellenbosch-Mafia: ’n Verhaal van Mag, Geld en Invloed

By (author) Pieter Du Toit

| on special |

normal price: R 260.95

Price: R 247.95


| book description |

Daar word bitsig na hulle as die “Stellenbosch-Mafia” verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in en om dié Bolandse dorp woon, is die ergste voorbeeld van witmonopoliekapitaal. Hul kritici kla oor hul invloed op die staat en die ekonomie, maar wie is hierdie groep ongelooflike ryk Afrikaanssprekende individue en hoeveel mag het hulle werklik? Die skrywer en joernalis Pieter du Toit het ondersoek gaan instel op Stellenbosch, een van die welvarendste dorpe in die land, wat deur talle as ’n hoeksteen van die Afrikanerdom beskryf word. Hierdie dorp is immers die geboorteplek van talle Afrikanerintellektuele, politieke leiers, asook vele sakemanne en hul sakeryke. Du Toit kyk kries na hierdie klub van miljardêrs: Wie is hulle en belangriker nog, hoe is hulle onderling verbind? Watter netwerke het ontstaan danksy gedeelde direksies, alliansies en familieverbintenisse? Hy bied ’n intieme blik op Johann Rupert se sakeryk en beskryf ook die opkoms van Markus Jooste en die impak wat die Steinhoff-skandaal op Stellenbosch gehad het.

| product details |



Normally shipped | Usually dispatched in 6-12 days
Publisher | Jonathan Ball Publishers SA
Published date | 31 Jan 2025
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 288
Dimensions | 198 x 129 x 15mm (L x W x H)
Weight | 500g
ISBN | 978-1-7761-9438-4
Readership Age |
BISAC | political science / general


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Broken Country: AMAZON'S BOOK OF THE YEAR - THE MILLION-COPY BESTSELLER

Clare Leslie Hall
Paperback / softback
320 pages
was: R 395.95
now: R 355.95
Usually dispatched in 6-12 days

An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?

The Correspondent

Virginia Evans
Hardback
288 pages
was: R 552.95
now: R 525.95
Available from overseas. Usually dispatched in 14 days


Theory & Practice

Michelle de Kretser
Hardback
192 pages
was: R 415.95
now: R 373.95
Available from overseas. Dispatched in aprox 4-8 weeks as local supplier is out of stock


Exiles: Times book of the month 'Stanley Kubrick meets MR James'

Mason Coile
Paperback / softback
224 pages
was: R 520.95
now: R 468.95
Forthcoming

A terrifying locked-room mystery set in a remote outpost on Mars.