|
|
books
| book details |
Die Modimolle monster
By (author) Karyn Maughan, By (author) Shawn Swingler
|
| on special |
normal price: R 280.95
Price: R 252.95
|
| book description |
Die waarskuwingstekens was daar. “Hy wou in beheer wees van alles, en wou my ook beheer. Hy het gese: ‘Ina, doen net wat ek jou se, dan sal ons huwelik ‘n sukses wees.’†“Hy het vir my gese my ouers moet ’n afspraak maak om by ons huis te kom kuier. Ek moes sy toestemming vra om by hulle te gaan kuier. My kinders is nie toegelaat om my enige iets te vra nie. Hy was altyd die een wat moes toestemming gee.†“Daar was baie instruksies oor ons huishouding, en streng opdragte oor my gewig. Ek moes gewig optel – volgens hom was ek te maer. Ek moes my hare kort hou, en hy wou he ek moes ander klere kry. Hy het daarvan gehou as ek donker jeans gedra het.†Net vyf maande later sou al die waarskuwingstekens uitloop op een van die afgryslikste misdade… ’n aanval wat selfs geharde polisiemanne geskok het, en die hele Suid-Afrika met afgryse vervul het. “Hy het my geslaan en my van affairs beskuldig. Hoe meer ek my kop geskud het om te se dit was nie waar nie, hoe meer het hy my met sy vuiste geslaan – orals oor my lyf. Sy dade was brutaal en aggressief. My pyn, my lyding en my vernedering het hom genot verskaf.†En op ’n hofsaak uitgeloop wat mense oral aan die praat gehad het. Die aard van die getuienis wat sy sou gee, was so grafies en skokkend dat die staat gevra het dat die media verbied moet word om woord- vir-woord uit die hof oor Bonette se getuienis te twiet – iets wat nog nooit voorheen in ons regstelsel gebeur het nie. Verslaggewers kon steeds daaroor skryf, maar hulle kon nie oor haar getuienis of kruisondervraging twiet voordat dit nie afgehandel was nie. Regter Bert Bam het ingestem, en Suid-Afrika se eerste sosiale media- verbod toegestaan. Ten spyte van alles het Ina Bonnette geweier om ’n slagoffer te wees. “Maar ek moes myself afvra: wat doen jy na die trauma? Stagneer jy? Oorleef jy net? Jy kan nie net oorleef nie – jy moet leef. Ek wil vir mense se: verander jou ervaring, jou trauma, jou pyn, in jou missie.â€
| product details |

Normally shipped |
Publisher | Jacana Media (Pty) Ltd
Published date | 13 Nov 2013
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 252
Dimensions | 235 x 155 x 15mm (L x W x H)
Weight | 500g
ISBN | 978-1-4314-0944-0
Readership Age |
BISAC | true crime / general
| other options |
|
|
To view the items in your trolley please sign in.
| sign in |
|
|
|
| specials |
|
|
|
Mason Coile
Paperback / softback
224 pages
was: R 517.95
now: R 465.95
|
A terrifying locked-room mystery set in a remote outpost on Mars.
|
|
An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?
|
|
|
|